Dokumente / Vorms

 

 Inskrywingsvorm     Grondwet
Skoolfooie 2020     Skolewet
Vrywaringsvorm     Gedragskode
Skoolbeleid       

 

 
 
 
 

Eerste dag skool toe 2020!

FAQ

  • Waar is die skool?

    By Prellerplein. Oorkant Waltons se agterkant Sien kaart...

  • Hoe skryf ek in?

    Trek ons inskrywingsvorm hierbo af. Die vorm kan u vir ons e-pos of per hand inhandig by die skool.

  • Watter ouderdom kinders neem julle in?

    Kleuters kan Kontiki bywoon vanaf die jaar wat hulle 4 word tot die jaar voor hulle Laerskool toe gaan.

  • Watter dokumente moet die inskrywings vergesel?

    Afskrifte vd kind se geboortesertifikaat en kliniekkaart, sowel as afskrifte van ouers se ID dokumente.

Contact us

Awesome Image

By Kontiki is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede. Ons graad R-klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS-kurrikulum.

Skoolure

  • Ma - Vr07:00-17:15
  • Sa - SoGesluit
  • SkoolvakansiesGesluit

  Besoek ons Facebookbladsy.

 
 

Kontak ons gerus

U kan ons gedurende skoolure kontak by.

  • Genl. Hertzogstraat 100
    Dan Pienaar, Bloemfontein
  • 051 – 436 3370
  • ontvangs@kontiki.co.za
© 2019 Kontiki Preprimêr. Alle regte voorbehou. Webtuiste deur Utilisoft